ENDURO BIKE
7 February 2009 - 5:13pm
Ek is besig om 'n enduro bike te soek en oorweeg 'n Yamaha WR450 - enige iemand wat tans (of voorheen) 'n WR450 besit? Ek sal graag wil weet wat die goeie en slegte punte is.
9 February 2009 - 12:08pm
#1
Bester,
Kyk na hierdie web
Bester,
Kyk na hierdie web site:
http://www.cape-enduro.co.za
Geoff
9 February 2009 - 2:16pm
#2
Thanks Geoff, ek het daar
Thanks Geoff, ek het daar gekyk maar ongelukkig is dit maar soos KTM en BMW - elke ou glo sy bike is die beste!
Ek kon darem agterkom dat onderdele vir die Yamaha die goedkoopste is.
9 February 2009 - 3:20pm
#3
Bel vir Chris op
Bel vir Chris op 0825642202.
Hy het onlangs syne verkoop!