Hel toe!! Woensdag 25 Augustus

3 replies [Last post]
Jerichorider Riaan's picture
Offline
Joined: 2007/11/30

Ek beplan om Hel toe te ry uit Bellville Woensdag, 25 Augustus en dan die volgende dag terug.  Sal teen vanmiddag weet hoe lyk akkommodasie etc. maar dit behoort nie 'n probleem te wees nie.  

Roete via Montaque etc grondpad so ver as moontlik.  

Ry jy saam?  Email jerichoriders@gmail.com  Het net lus vir uitkom so oop vir voorstelle vir afdraaipaadjies etc!

Riaan

Creating significant experiences
Kevin van Blerk's picture
Offline
Joined: 2008/02/10
Jerichorider wrote: Ek

Jerichorider wrote:

Ek beplan om Hel toe te ry uit Bellville Woensdag, 25 Augustus en dan die volgende dag terug.  Sal teen vanmiddag weet hoe lyk akkommodasie etc. maar dit behoort nie 'n probleem te wees nie.  

Roete via Montaque etc grondpad so ver as moontlik.  

Ry jy saam?  Email jerichoriders@gmail.com  Het net lus vir uitkom so oop vir voorstelle vir afdraaipaadjies etc!

Riaan

Geniet dit Riaan, dis n lekker trippie, al n paar keur gedoen, verskeie routes, maak net seker dat verblyf/kamp plek gereel het op Die Hel en probeer nie te laat daar aankom nie, maak seker dis voor donker.

Kevin

/\/¯¯¯¯¯\/\ R1200GS-WP

Offline
Joined: 2009/12/09
Joha, Riaan, jy laat verskeie

Joha, Riaan, jy laat verskeie mense se monde water! Terloops die hoenderhaan by die restuarant sal jou nie te vroeg wakker kraai nie - ek weet van 'n hond wat daarvoor gesorg het!

n/a
Offline
Joined: 2007/06/21
Hallo Riaan, Wanneer het jy

Hallo Riaan,

Wanneer het jy teruggekom van die Ooste?

Comment viewing options

Select your preferred way to display the comments and click "Save settings" to activate your changes.

Events

« February 2012 »
MonTueWedThuFriSatSun
12345
6789101112
13141516171819
20212223242526
272829

Liability

Motorsport is inherently dangerous.  As per paragraph 9 of the club constitution, the club shall not be held liable for any loss, injury or death of any member or guest, howsoever arising.