GeelKameel

Rider Info

Your Current Bike
R1150GS
Years on a bike
5-10 years
Introduce yourself
Woon in SomersetWes, werk in Stellenbosch. Ingenieur van beroep. Ek het op 'n plaas grootgeword en geniet enigiets wat my bietjie plaas-gevoel gee, bv grondpaaie, vars oggendlug, natuur, masjienerie, reen, ongekunstelde mense & dinge. Ook om nuwe plekke te ervaar, interessante mense te ontmoet, wegkom van die elkedag-gejaag. Die GS bied my dit alles....wens net ek kan baie meer daarvan gebruik maak. Tyd en fondse is die beperking.

History

Member for
3 years 10 weeks
Back to top

Events

« September 2010 »
MonTueWedThuFriSatSun
12345
6789101112
13141516171819
20212223242526
27282930